Rynland-Palts

Rheinland-Pfalz
Rynland-Palts
Landsvlag Landswapen
(Besonderhede) (Besonderhede)
Basiese gegewens
Ampstaal: Duits
Hoofstad: Mainz
Stigting: 30 Augustus 1946
Oppervlakte: 19 857,97 km²[1] (9de)
Bevolking: 4 150 696[2] (5de) (30 Junie 2022)
Bevolkingsdigtheid: 209 inwoners / km² (9de)
Volkslied (Landeshymne): geen
BBP
 - Totaal
 - % Verandering teenoor vorige jaar
2023
174,2[3]  miljard €
1,5 % (2022)
Skuldlas: 6 264 € per inwoner (31 Maart 2024)
Totale skuldlas: 26,0 miljard €[4] (31 Maart 2024)
Werkloosheidsyfer: 5,4%[5] (Junie 2024)
ISO 3166-2: DE-RP
Amptelike webwerf: www.rlp.de
Politiek
Eerste minister: Alexander Schweitzer (SPD)
Regerende partye: SPD, FDP en B90/Grüne
Setels in die parlement (Landtag)
(101 setels) (2016: 101 setels):
SPD 39 (2016: 39)
CDU 31 (35)
B90/Grüne 9 (6)
AfD 6 (14)
FDP 6 (7)
FW 6 (-)
BSW 1 (-)
Laaste verkiesing: 14 Maart 2021
Volgende verkiesing: Maart 2026
Parlementêre verteenwoordiging
Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): 4 (van 69)
Kaart

Rynland-Palts (Duits: Rheinland-Pfalz, [ˈʁaɪ̯nlantˈp͡falt͡s], ) is 'n deelstaat van Duitsland. Mainz is met 'n bevolking van 206 991 die grootste stad en hoofstad van Rynland-Palts. Die deelstaat word begrens deur Noordryn-Wesfale in die noorde, Hesse in die noordooste, Baden-Württemberg in die suidooste en Saarland in die suide, asook Frankryk in die suide, Luxemburg in die suidweste en België in die weste.

  1. (de) "Ergebnis 11111-01-01-4". Statistische Ämter des Bundes und der Länder. 10 Julie 2024. Besoek op 10 Julie 2024.
  2. (de) "Bevölkerung der Gemeinden am 31. Dezember 2022" (PDF). Statistisches Landesamt Rheinland-Pfalz. 30 Junie 2022. Besoek op 10 Julie 2024.
  3. (de) "Bruttoinlandsprodukt von Rheinland-Pfalz von 1970 bis 2023". Statista. 7 Mei 2024. Besoek op 10 Julie 2024.
  4. (de) "Vorläufiger Schuldenstand der Länder am 31 März 2024". destatis. 31 Maart 2024. Besoek op 10 Julie 2024.
  5. (de) "Arbeitslosenquoten im Juni 2024 – Länder und Kreise". Statistik der Bundesagentur für Arbeit. Junie 2024. Besoek op 10 Julie 2024.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search